Een oomblik is alles reg maar dit kan in n sekonde verander

Gister werk ek nog die volgende oomblik draai en is ek duislik later naar. Na 20 minute hou dit aan ek skrik my gat af my 2 eerste gedagtes is hart aanval en breinvliesontsteking.

Gaan nood gevalle toe want dis na 5uur. En dit sonder n medies as privaat. Die dr vra bloedtoetse aan om uit te vind wat fout is. Ek skyf my gedagtes weg van my self af. En wonder weereens watter chos daar 2 weke terug geheers het. Toe getrauseermde bang kinders na die selfde hospitaal gekom het om vir skok behandel te word. Na die hoerskool driehoek. Ek besef hoe vinnig n ding kan gebeur in n oomblik mekaar jy niks die volgende oomblik is jy by ongevalle.

Ek dat boelies en mense wat jou op sosiale netwerke sleg se dan slagoffer speel wat slagoffers as rassiste en verregs uit maak nie jou gesondheid werd is nie. Dat mense wat gevoelose en hartelose uitladings dat hulle n niks verkeerd sien met een van 3 partye nie jou gesondheid werd is nie.

Ek het weereens die gister gesien hoe n liefdevolle ma lyk die bekommernis in haar oe dankie vir mamma se help gister ek het die afgelope 2 weke in elke artikel wat ek gelees het van driehoek en fotos wat ek gesien het. Van liefdevolle ouers bekommerde ouers treuende ouers wat se lewe in n oogwink verander het hoe liefdevolle ouers lyk

Darem niks ernistigs fout nie my infeksie telling was hoog wat die duisligheid en naarheid veroorsaak het. Wat van die middeloor van kom. So bedrus en 2 dae rustig vat. Vanmore toe ek op fb gaan sien ek die hartseer nuus dat die ou springbok speler Ruan Pienaar se sussie in n kar ongeluk oorlede is weer in n oomblik het alles vir die gesin verander. Later lees ek op maroela media dat hy oppad terug is van Frankryk waar hy rugby speel.

Dit noem jy omgee en liefde. Nie n persoon wat nie eers moeite doen om n begrafnis by te woon wat n paar jaar terug groot in die nuus was nie. Sterkte vir Pienaar familie

Ek het ook vir my vriende gese ek stel nie meer belang in die screenscots wat hulle vir my stuur van mense wat mense wat niks van n party verkeerd sien. Probeer verdedig en moorde miskien selfs se dat n slagoffer verrregs en rassistis is. Of mense wat self herken het hulle ondersteun nie n organsasie wat alleenlik vir slagoffers opkom nie. Wat van die lede self geliefdes in wreede moorde verloor het

Ek sal aanhou om vir slagoffers te baklei. Maar van bitter mense gaan ek weg bly en die wat mense wat gevoelose hartlose uitladings gemaak en die wat hulle verdedig. My gesondheid is te belangrik om my aan hulle te steur.

Leef elke oomblik voluit trek die lug diep in jou longe in. Wees lief vir die mense in jou lewe en sny boelies uit finaal. Een oomblik is alles nog reg maar dit kan in n sekonde verander

Ek het dit gister geleer al was dit niks ernstig nie.

Leave a comment