Flieks en tv reekse

Ek hou van fliek veral afrikaanse flieks. Maar ek kry nie regtig tyd om fieks te kyk nie. Maar van my gusteling bly nogsteeds Pearl haper, stilte, treurgrond, bitter soet en mamma mai en nog velle meer.

Net so hou ek van tv reekse van my gusteling is. Proven Incisend, bull dwaalster en spoorloos en nou bittersoet. Ek dink ek is verslaaf aan hom.

Wat lekker is van goeie flieks en reekse jy leef jou daar in jy ontsien en verkeerd van al die probleme daar buite

Mag reeks en flieks nooit ophou nie.

Leave a comment