Boeke

Ek is mal oor lees dis een van my stikperdtjie in my vrye tyd. Maar dit was nie altyd so nie as kind het ek nie van stories lees gehou nie.

Tydskrifte ja dit het ek gelees maar nie fiksie nie. My ma het alles probeer. En toe na skool byt die lees gogga my en hy het my nog nooit los nie.

My gusteling boeke is oubografies ek mense soos Steve Hofmeyr, Hansie Cronje Chad le clos is van die mense wat sin ek het. Ek hou ook baie van intersante boeke. Ook van Christelike boeke.

En fisiek liefdes verhale en speurverhale. Ek is nou besig om Tuisland van Karin Brynard te lees. Ek haar boek plaasmoord gelees. Ek is mal oor Irma Joubert se boeke.

Maar die mooste boeke wat ek nog gelees het kan nie onthou wie die skrywers is nie. Is wilde lote en somersneeu. Ek is bly die lees gogga het my gebyt en nie weer laat los nie.

Anders sou ek op so baie uit gemis het

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s