Stemdag 2019

More is dit stem dag as ek na die kenners luister die belangrikste na 1994. Ek het 4jaar terug vir n kleiner party gestem. En op my christelike beginsels ek het nog steeds daai beginsels en ek gaan weer vir kleiner party stem maar nie die selfde een nie

Daar is niks fout met die party wat ek 4jaar terug voor gestem het nie. Maar dinge in die land het vererger. Dis hoekom ek vir party wat steker staan vir n beter toekoms vir almal vir taal kultuur. Teen rassime teen korupsie teen moord veral plaasmoorde die enigste moorde wat ontken word. Teen onderdrukking

Dit maak nie saak vir watse party jy stem nie maar as jy vir anc eff ek is nie seker of die blf staan nie maar as hulle staan. Moet jy dalk vir jouself af vra of jy n hart het of jy saam met jou gewete kan saam leef.

Maar dis belangrik om te gaan stem vir al vir mense wat nie vir die 3 party sal stem nie want sonder jou stem sal die mense in die land nooit beter toekoms he nie. So om weg te bly is nie die antwoord nie maak nie saak of jou party in kom of nie maar om te redenaar dit gaan in elke geval nie help om te stem nie is verkeerd.

Jou stem is dalk net die een stem wat die party van jou keuse gaan nodig he om n groter verskil te maak.

As jy nie wil he die anc en hulle boeties partye moet die land meer vernietig nie. As jy n beter toekoms vir Suid-Afrika wil he moet dan nie more wegbly nie gaan trek jou kruisie

Of dit nou vir vryheidfrond, cope, da, wat se party ook al se net ja vir n beter Suid-Afrika deur te stem

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s