See of bos

Gewoontlik is die vraag hou jy vakansie by die see of in die bos. My gusteling vakansie plek is die kaap so ek sal se die see. Nee ek sal se ek is defintief n see en berge mens

Ek het al die voorreg gehad om reebok Mosselbaai omgewe te beleef dit is asemeowend mooi.

En net so is Grabouw met sy vrugte boorte. Die Kaapstad houtbaai struisbaai gansbaai ek was so bevoorreg om al die plekke al te kon sien.

In my mening is die Kaap die mooiste plek op aarde. As dit lyk of die wolke die berge toe maak niks mooier as dit nie.

Die mense wat in die kaap bly is bevoorreg met die berge see en pragtigste natuur toneele

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s