Pretoria bom

20Mei 1983 6 maade voor my geboorte. Was die bom ontploffing. Ironies was dit op 11 September 200. Twee maande voor my 18de verjaarsdag wat ek die eerste keer gehoor het daarvan dat sulke goed in ons land gebeur het.

Toe ek geskok voor die tv gesit het en gevra het watse siek mense pleeg terreur dade. En my stiefpa gese het dit het hier ook gebeur ek het gegin vrae vra vir mense ouer mense as ek wat in die apartheid tyd geleef het.

My geslag en jonger het almal groot geword met hoe verkeerd apartheid was met reg. Dis was verkeerd dat mense nie kon bly waar hulle wou nie. Nie kon trou met wie hulle wou nie. Nie kon vriende wees met hulle wou nie envoorts. Dit oor hulle kleur

Dit word oor gepraat in werkplekke koffiewinkels kroe oor tee by braaivleisvure. Dis nie die probleem natuurlik moet openlik oor gepraat word. Maar wat van die pretoria bom landmyne die johannesburg bom amztoti bom.

Hoekom word daar net oor een deel van die geskiedenis openlik gepraat en die ander deel onder die mat in gevee? Hoekom word die mense wat opdrag vir die bomme as helde beskou? Want hulle is nie.

Wat van die mense wat dood is vermink is wat van hulle families? Altwee kante moet vertel word.

Al was ek nog nie gebore nie sal dit vir my altyd wreed wees. En sal ek die slagoffer en hulle families respekteer deur dit nooit as n verskoning vir apartheid te gebruik nie. N mens kan nooit n wreede daad of wreedheid probeer regvaardig nie

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s