Plaasvakanies

As kind het ons nooit luukse vakansies gehad nie. Nie see of bos vakansies nie. Maar wel plaasvakansies by van my stiefpa se familie. Twee verskillende plase maar altwee in die Vrystaat.

Ons het so week op die een en n week op die ander en. Gekuier dit was van my lekkerste vakansies ek het nie omgee as die maatjies oor hulle see vakansies vertel het nie. Want ek was op die plaas. Die oopstes die gasvryheid plat sout op die aarde mense.

Om te gaan kyk wat hulle op die lande doen. Laat aand kuiers op die stoep ek wat op n matras le die volgende oggend in die kamer wakker word

En later jare hoe die kuiers minder geword op die stoep want dit het te gevaarlik geword

Lekker brownie koekies wat ek later verder skelm in die kombuis deur die tannie(my stiefpa se suster gevoer word) omdat hy gese het ek het genoeg gehad. Elke keer as ek dit vandag eet dink ek aan haar.

N haan wat jou wakker kraai. Skape wat bler perd ry.

Dit is lekker dae wat verby is mis dit soms

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s