Rob pickham

Nog n vooraanstaande man wat sy vrou vermoor het is gevonnis. Rob Pickham is tronk toe. Geregtigheid het geskied.

Ek kry net hulle kinders jammer wat eers hulle en nou hulle pa verloor. Hulle verdien ook nie het kretiek wat hulle gekry het omdat hulle by hulle pa gestaan het nie. Dit is nogsteeds hulle pa. Wonder wat sou die mense wat so kriteseer gedoen het as hulle in die meisies se skoene was.

Wat het hy gedink doen hy gaan sy vrou en kinders toe hy haar vermoor het. Hy kon geskei het maar hy het moord gekies nou moet hy maar sit

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s