Bittersoet

Dit was my eerste Trukiese storie wat ek gekyk het. Hy is oorgeklank in Afrikaans. En een van die mooiste stories wat ek in n lang tyd gekyk het.

Dit gaan oor n meisie ryk meisie wat op n dood gewone ou verlief raak op n bus en n verhouding begin. Maar n ander man vriend in van kleintyd is ook verlief op haar. Hy en haar broer is een aand op sy pa se plaas saam met 2 meisies daar is n ongeluk een van die meisies word deur nihan se broer dood geskiet. En nihan trou met emir om haar broer te beskerm.

Vyf jaar later kom die man op wie nihan verlief is kemal terug om wraak te neem op nihan tot hy uitvind hoekom sy met emir getrou het. En begin n oorlog met emir. Waar daar baie inrige is soos dat kamel se suster zynep op emir verlief raak. En emir se suster wat hy eers amper aan die einde van die storie uitvind is sy suster verlief is op kemal.

Wat leer die storie ons van familie nihan sal enige iets doen vir familie. Kemal gee nie veel om vir sy suster en broer nie. Emir en sy suster is van mekaar gesteel. En hoe ver is ver selfs vir liefde.

Na die storie is ek verslaaf aan Trukiese stories. Ek het die hele 1ste seisoen van gebroke harte gemis hoop ek kan opvang. En ek kan nie wag vir die vreemdeling nie

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s