James Small

James Small was saam met Francios Pienaar en Joost van eerste rugby helde. En ook die eerste bekendes het ek van gehou en bewonder het.

Wie sal ooit die duik op loma vergeet. Die borsel kop hare styl vergeet. Hoeveel seuntjies wou nie ook hulle hare so dra nie. Want James Small dra dit so. Soveel meisies het nie poster teen hulle muur gehad nie. Ek glo nie ek was die enigste een nie.

Hy was ook omstede maar wie maak nie foute nie. Die rebel van S.A rugby. Maar ook duidelik n man met n goeie hart en sagte hart as ek so die huldeblyke lees van mense wat hom geken het.

Omstede, rebel,held vir die land vir sy familie seun, broer, pa vriend sal altyd in ons harte bly. R.I.P James Small dankie vir jou bydrae tot rugby sterkte aan sy familie en vriende

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s