Plaasmoorde

Boere sit kos op ons tafel. Hulle plant in geloof dat hulle elke jaar n goeie oes sal maak. Hulle is uitgelewer gaan die natuur. En nou word hulle en hulle families en werkers vermoor.

Ja alle moorde is verkeerd en ek is baie bly die amy is uiteindelik betrokke om die bendegeweld te probeer stop. Maar geen ander moorde word geigoneer behalwe plaasmoorde nie hoekom? Hoekom word dit as gewone misdaad afgemaak

Ou mense jong mense kinders selfs diere dood gemartel selfs gebrand met ysters. Selfs voor kinders dis wat op plase gebeur. En dit word afgemaak as niks. En as sy jy waag om op te staan en te baklei vir die slagoffers dan is jy n rassis.

Die presdent het laas jaar in die buiteland ontken dat daar plaasmoorde is. Die week het hy van besluit verander. En dit in die veroordeel. Maar hy doen nog steeds niks daaraan nie. Hy vra ook nie onverskoning dat hy dit ontken het nie.

Ons lees elke week van tot 4tot 5 aanvalle. Dis onaanvaarbaar begin die boere en hulle familie en werkers se lewens dan niks. Wat gaan gebeur as ons in checkers of pick pay kom en daar is nie kos om te koop nie. Omdat boere vermoor word

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s