Boelies en beledigings

Boelies raak net al groter probleme in skole en op sosiale media. Ek is in 1990 my gr1 begin omdat ek blas is is daar van die kinders wat my met woorde geboelie het dat ek n koelie is en nie daar hoort nie.

Want ons het ons eie skole dit tewyl ek nes hulle wit is net met swart hare en blas vel. Kinders word om alle redes geboelie hulle is vet lelik of nie slim genoeg nie En dit raak net erger. Selfs fisiese aanrading.

Maar dis nie net kinders en in skole wat jy boelies kry nie ook tussen groot mense en op sosiale media n paar jaar terug was daar n vrou wat vir my vertel het ek is n kleurling en moet by hulle probleme gaan bepaal omdat ek my uitgespreek het oor plaasmoorde en moorde en sy nie saam gestem het nie.

En so was daar n ander vrou wat my beskuldig het dat ek moordenaars ondersteun. Omdat ek nie n sekere party of hulle vriende ondersteun nie.

Kyk gelukkig laat ek my nie in n boksie sit nie. So ek vat dit van wie dit af kom. Maar hoeveel tieners het al selfmoord gepleeg oor omdat hulle geboelie is nie. En as ek na van kommetaar op sosiale media kyk wonder ek waar kinders leer om te boelie.

Niks fout om te verskil van mekaar sonder om persoonlike beledings of rond te gooi nie. As iemand sterk oor n saak voel respekteer dit as iemand nie tyd het vir n sekere party nie en hulle vriende nie respekteer dit.

As iemand n blas vel het beteken dit nie die persoon is nie wit nie. En al is hulle nie respekteer nogsteeds die persoon. As die kind vet is mag daar dalk n mediese rede wees. Moet nie die kind spot nie. So kan ek aan gaan.

Wat kry boelies daaruit om n te boelie kinders of grootmense. Het hulle idee dat hulle woorde altyd by hulle slagoffers bly.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s