Vriende

Ek was jare terug op n party waar die tafelmatjie gese het vriende is die familie wat jy vir jouself kies. Dis iets wat by my bly want dit is so waar.

Jy kry jou beste vriende jou vriende saam wat jou laat lag. Saam met wie jy lag. Jy kry jou pret wees vriende.

Jou vriende met wie jy jou diepste geheime kan deel. Jy kry ook die mense wat maak of hulle jou vriende is en jou net gebruik.

Ek het jare terug dit ondervind maar daar leer jy lesse uit. Maar as jy omdat jy seer gekry het jou gaan onttrek gaan jy dalk wonderlike vriendskappe misloop so jy gaan die verloorder wees. Moetnie die mense wat jou seer gemaak het hulle sin gee nie en uitmis op iets wonderliks nie.

Ek het nou nie n verskriklike groot vriende kring nie. Hulle is jonger as ek ouer as ek en die selfde ouderdom as ek. Ek ek is bevoorreg om hulle in my lewe te he.

En dan jouself watse tipe vriend is jy al wat ek gaan se wees die beste vriend wat jy kan wees. Wees die vriend wat jy wil he.

Vriendskap is die een van die wonderlikste dinge wat die lewe kan bied gryp dit met albei hande aan

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s