Familie

Familie wat is familie vir my en baie ander mense alles. Vir ander is dit iets waarvan hulle weg hardloop of selfs vlug

Hoe bevoorreg is dit nie om n liefdevolle familie te kon groot word nie. Dat hulle altyd my vangnet was en is nie. Hoe bevoorreg is ek nie om in n close familie met kuiers tannies ooms niggies nefies.

Maar nie almal het dit nie nie almal kon in gelukkige familie of gesin groot word nie. Kon nie die liefde ondersteuning voel van n close familie nie.

Die van ons wat in n liefdevolle familie groot geword het. Sal nooit kan verstaan waardeur die wat nie so groot geword het deur gaan nie. Of nie gehad het nie of verloor het. En dit maak my hartseer.

Hulle het nie net familie kuiers verloor nie. Maar ook onvoorwaarlike aanvaarding en liefde. En al is jy verkeerd dat hulle altyd daar sal wees vir jou.

In ons gejaagde lewe leef selfs families verby mekaar. Maar familie is alles dit is bitter belangrik. Want dis die mense wat altyd aan jou kant sal wees . Maak nie saak wat nie.

Maak tyd vir hulle

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s