Vrouedag

Vandag is vrouedag daar word baie aandag aan huishoudelike geweld afgestaan dis reg so en nodig. Maar hoekom word die ander goed wat vrouens deur gaan geigonreer.

Hoeveel vrouens is in hulle huise(dorpsgebied) en op plase verkrag. Hoeveel vrouens is nie gemartel nie. Hoeveel vrouens moes nie al vir hulle kinders se lewe vrees nie of kyk hoe hulle beseer of dood gemaak word nie.

Hoeveel vrouens moes nie toe kyk hoe hulle mans vermoor word voor hulle en hulle kinders nie. Of moes met klein kinders vlug om help te gaan soek.

En tog word dit geigonreer ag dis sommer gewone misdaad is die regaksie. N swanger vrou word buite n wegneem eet plek aangerand. Ag dis sommer niks sy het nie die man geken nie no outcry dat dit vroue mishandeling is nie.

Megan Cremer word vir dae vermis gister n dag voor vrouedag word haar liggaam gekry. Geen fuss word gemaak nie.

Nou hoekom word die vrouens en duisende ander geigoreer. Hoekom word dit maar net as gewone misdaad afgemaak. Waar is al die vroue instasies die anc vrou liga en hulle vrindin nou.

Ek saluut elke een van die vrouens en die wat wat in die omstighede bly en geinoreer word. En ek se dankie vir organasies wat wel vir julle n stem probeer wees

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s