6maande

Vandag is dit 6maande wat ek by noodgevalle op geeindig het. Gelukkig was dit nie ernstig nie maar die skrik was groot omdat ek die heeldag niks mekaar het nie. En net skilik siek geword het.

Gelukkig het hulle die fout uit gevind en nou kan ek dit beheer. Spanning en stres dra by tot dit jy kan nie al die stres en spanning uit skakel nie dis net nie moontlik nie.

Maar jy kan onnodige stres uitskakel vreemde mense wat leeuns oor jou verkondig mense wat ander wil laat verstaan dat jy moordenaars ondersteun.

Terwyl ek juis teen moordenaars is en glo hulle hulle hoort nie in die samelewing nie. Terwyl ek n groot afriforum ondersteuner is en ek nog van dit begin het ek elke oktober black monday ondersteun.

Ek het die dag na ek by ongevalle was besluit om daai mense so ver moontlik te blok. Ek het ook my vriende en familie gevra dat ek niks wil weet wat verder oor my skryf nie.

As een van my vriendinn dit noem se ek net ek wil nie weet nie. Ek steur my van daai dag af nie meer aan hulle nie.

Ek het ook besluit om meer te blog oor kwessies oor wat ek oor sterk voel en goed waarvan ek hou. Sodat ek self vir mense wat dalk dit lees kan vertel wie ek is. En dan kan hulle self besluit. As dat ander mense my label.

Dis so lekker om op sosale media te gaan. En nie n klomp snert wat mense wat jou nie ken te lees nie. Die punt is jy kan nie alle spanning stres uit sluit nie. Maar dit wat jy kan doen dit.

Spanning en stres is nie die enigste faktor nie die omgewing is ook. Maar daar aan kan ek niks doen nie. Dit moet maar beheer word.

Maar waar ek die blog sit en skryf voel ek fantasties

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s