Die reg en die verkeerd

Ek is van kleins af geleer wat is verkeerd. Dis verkeerd om te jok later dis verkeerd om te steel. Wat nog te praat van moor.

Maar ook daar is uitsondering selfverdedeing is nie moor nie. Om jou self en jou gesin geen n moordenaar in jou huis plaas veiligheidskompleks waar jy ook al bly is nie moord. Want daai persoon het geen reg om sonder toestemming in te kom nie

Om in vrees te moet lees is verskriklik en as jy dan n persoon perongeluk aansien vir n inbreker glo ek sal elke persoon wat in vrees leef verstaan dit was n ongeluk.

Dis ook verkeerd om onskuldige mense van moord te beskuldig en te lieg as getuie soos in die Coleny geval. Ja natuurlik is moord verkeerd maar daar is ook baie grys areas.

Maar dis verkeerd om vir die wereld te vertel dat daar niks fout is met n party wat niks aan die moorde doen nie. Wat van al die duisende slagoffers wat familie en vriende verloor het.

Dis verkeerd om te se dis net gewone misdaad van wanneer af is moord marteling gewone misdaad? Dis verkeerd om te se die persoon is honger as hy honger is hy kos vra nie moor en martel nie. Of kos in n winkel gaan steel. Dis ook verkeerd om dit op armoede die skuld te gee daar is duisende arm mense wat nooit sal moor en martel nie.Die media is skuldig maar ook gewone mense.

Dis verkeerd om mense wat al deur misdaad geraak is. Wat se familie daardeur geraak is wat familie en vriende verloor het. Name te noem hier is die media weer eens die skuldiges maar ook gewone mense.

Ek lees gereeld mense selfs gister het ek gelees hoe iemand wat se familid al aangeval is wat al vriende verloor het n rassis en verregs genoem word. Ek het al ook gesien hoe iemand wat n aanval oorleef het. Van die persoon se familie is dood gemartel maar hy word n rassis en verregs genoem

My hart bloei vir die mense en dis net verkeerd. Ek wonder baie hoe ek sou gevoel het as dit met my moes gebeur as dit my familie of vriende moes wees.

En ek wonder die media en mense wat so name noem wat as julle in die sitausie moet wees. Dit julle familie of vriende so moet verloor. Ek glo nie julle sou wou name genoem word nie.

Hoekom label julle dan die mense as rassiste verregs terwyl dit nie die waarheid is nie.

Die grootste verkeerd is om mense te label wat deur dit is of dit nou n kaping is n aanval n moord of iemand waarvoor jy ongee.

En ek is geleer omdat te onthou maak nie saak waardeur jy gaan nie daar is altyd iemand anders wat deur baie erger gaan. En wat kan erger wees as om hierdeur te gaan.

As die media en mense die mense kriteseer en label kan ek my kop nie in ongeloof skud

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s