Parys

Parys het as n klein dorpie in 1876 tot stand gekom. Dit is in die vrystaat dis nie my eerste keer dat ek die dorp verken nie. En ek ry meer deur hom as wat ek hom verken.

Maar vandag het ek soos seker die ander sowat 4 of 5 keer verken en elke keer ontdek ek iets anders.

Is n plattelandse dorpie met vriendelik mense. Daar aangekom vanoggend. Eet ons boere besluit en drink moer koffie. By Plum tree ruasturant. Blaai deur n huisgenoot uit die 1970s.

Daarna loop ons rond in die winkeltjies. Kunswinkels tot ou hede winkels. Toe gaan eet ons middagete by die Plum tree hulle bedien nog boere kos. Bobotie beesstert melkkos env ek besluit op melkkos en vir nagereg heerlike klam sjoklate koek.

JY kan nie weg ry uit Parys as jy n soet tand is en jy maak nie n draai by die candy shop nie. Dis enige soet tand se droom oud en jonk jy moet net oppas om nie jou hele buget daar te blaas nie.

Tyd vir huis toe gaan tot ons mekaar weer sien Parys

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s