Suid-Afrika brand

Ons land brand die week en laas week is daar geplunter in pretoria en Johannesburg. Die laaste paar weker die land geruk deur 2vrouens se moorde. Waarvan een in stukke gekap is.

Maandag is daar n dogtertjie voor haar skool uit haar ma se arms ontvoer. Dit nogal in my dorp. Sy is Dinsdag in die oggend ure gelukkig ongedeerd terug gekry. Vanoggend vroeg is 3mense in hegtenis geneem 2 vrouens en 1 man. Maar daar is nog kinders wat vermis word. Selfs n dogterjie al vir n jaar.

Gister maak n bekende model bekend dat sy gedreig is dat iemand haar sal verkrag op messenger. In tussen word boere vermoor gemartel. Mense word in hulle huise aangeval.

Kinders word gedreig of in oonde in gedruk. Vrouens word met strykysters gebrand verkrag. Mans word dood geskiet as hulle ondersoek in stel.

Verdedig jy jou self of jou familie word jy aangekla. Selfs honde is slegoffers wat leed aan gedoen word. Of dood gemaak word as hulle eienaars probeer beskerm.

Die regering is dood stil Suid-Afrika brand maar die mense wat in beheer van die land is bly stil. Nee hulle ontken dat hier moorde is.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s