Any-Leigh

Laas week Maandag is daar n ses jarige dogtertjie by haar skool in Vanderbiljpark by haar ma gegruip. En ontvoer dit dit het die land geruk. En soos n veldbrand versprei.

Dit nogal in my dorp. Dinsdag vroeg oggend het die ontvoerders vir Any-Leigh laat gaan sy het genadelik niks oorgekom nie. Almal se gebede is verhoor. Woensdag/Donderdag is die waarskynlike baasbreine agter die ontvoering in hegtenis geneem. 2vroues en 1man.

Vinnig het die nuus versprei dat die een vrou n onderwyserses by Any-Leigh se skool is. Nog meer ontstellend haar boetie se juffrou en haar ma se beste vriendin. Gister het hulle in die hof verskyn en hulle name is bekend gemaak.

Tarina human die onderwyseres pieter van Zyl Teatitsia. Dis ontstellend dat 2vrouens betrokke is en dit wys weer dat slegte mense nie tot een geslag is nie.

En dan was Tarina in beroep waar kinders veronderstel is om veilig by te wees. Dan doen sy dit aan haar best vriendin. Weereens by iemand waarby sy veilig moes gewees het.

Ek kan nie ophou wonder wat in die dogtertjie se kop moes aan gaan nie n tannie wat sy ken. Sy en haar boetie het seker al baie saam met Tarina se dogtertjie gespeel sy was dalk al saam as sy en haar ma gaan shopping doen.

Die families het dalk al saam gebraai. Any-Leigh se ma het haar met haar kinders vertrou. En sy doen dit.

Die ergste is sy het self n dogtertjie

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s