Erfenis dag

Of beter bekend as braai dag. Wat is erfenis vir mense beteken seker elke een iets anders. Vir my is dit braai, melk tert, koeksisters, koeke, kookkos,pasta,rugby, musiek en my taal.

Maar ook waarvan daan ek kom my ma se voorvaders is van Duitse en franse Itlitaanse afkoms. My pa van sy voorvaders is van Griekse afkoms. Mense wat vir hulle n plekkie onder die afrika son kom oop werk het aan die Suid punt van afrika.

Wat moet bloed en sweet hulle plek in die land oop gewerk het. Wat met bloed betaal het. My ouers het albei arm groot geword. Moes ook by kerslig leer. Sonder krag moes by oumas en oupas hulle gesinne aan die lewe hou.

My ouers het my geleer om alle kulture en rasse te respekteer. Maar ook te weet wat reg en verkeerd is.

Wat is dan my erfenis om te weet dat my voorouers met sweet en bloed betaal het vir hulle plek in die land. Om te weet dat hulle foute gemaak het. Maar ook dat ander kulture ook verkeerd was.

Om te weet dat ek trots kan wees om afrikaner, Suid-Afrikaner en wit te kan wees. Om te weet om almal wat n beter toekoms wil he te respekteer. Om te weet dat my voorouers help bou het aan die land. Om te weet hulle het hulle bloed vir die land gestort. En dat hulle hulle uit armoede uit gewerk het.

Dat ek in die land hoort al voel dit nie altyd so nie.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s