Borskanker maand

Die grootK n gevreesde woord. Derduisende mense sterf elke jaar van die siekte. Gelukkig oorleef duisende dit ook. Oktober is Borskanker maand. Dit kom by jonk en oud voor en by kinders kanker vrae nie n ouderdom nie.

Novemver 2016 gaan my ma dr toe met n knop in haar bors. Sy word gestuur vir mammoegram. Die uitslag dis kanker. Nog toets kom te kyk in watter vasse dit is het dit versprei of gelukkig nie.

Januarie 2017 word die een bors geapenteer. Die ander bors is skoon. 6chemosies 1een keer n maand daarma 6weke bestarling. Gelukkig is sy sover okey.

Ons was gelukkig so baie ander mense en hulle families is nie so gelukkig nie. Ek weet van mense wat hulle lewe lank moet chemonie kry. En dan is daar ander wat vir jare kanker vry is.

Vir elke persoon wat die stryd verloor het wat dit nog veg of weer veg vir die wat dit oorwin het ek saluut elke een van julle

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s