Alles Malan

Dit was n baie goeie storie waar uit n mens baie kon leer. Derik malan het n vervoerbesigheid en hy wil aftree. Sy oudste seun en sy gesin kom terug uit Engeland om by hom oor te neem.

Maar hy bly inmeng daarby het hy bedrog gepleeg. En Frik moet dit uitsorteer. Daarby is Frik se dogter Elaini swanger moet n ou wat sy in Engeland ontmoet het se kind en hy wil niks met haar te doen he nie.

Hulle het ook n seun wat hulle aangeneem het. Derik se ander seun Nico sukkel om te commit met sy meisie wat hy vra om mee te trou. Hy werk vir sy pa maar rugby is sy passie en hy begin die skoolrugby span af te rig

Dit gaan oor in die werklike lewe kwessie soos tiener swangerskap aanneming. Wat belangrik is om jou drome na te jaag. Familie wat vassit maar mekaar deur dik en dun ondersteun. Alles malan leer jou dat familie is alles.

Ek hoop daar is n 2de seisoen

Leave a comment