Ons storie

Vandag met kerk was die tema ons lewe ons stories en om alles bymekaar te sit. Ons storie familie herringe. Werks storie my stories.

Om te praat oor jou storie vertel die hartseer dele van jou storie. Dit het my laat dink ja dis maklik om goeie dinge te deel met almal veral op soisele media mense wat jy nie ken nie.

Want jy word op die slegte hartseer gekriteseer. Of dit maak net nie saak vir mense wat jou nie ken nie. Veral as dit by bekendes kom ag hulle het moes so glansryke lewe wat maak dit saak as hulle ook seer het.

Die ander deel van die tema was om te praat oor die slegte deel van jou verhaal van jou seer om dit vir mense te vertel. Want dan treur jy daaroor.

Dit bring my by Oscar pistorius want dis aan wie ek gedink het terwyl ek n die preek geluister het. Hy het in vrees geleef maar dit was vir niemand belangrik nie hy is moes ryk hy bly moes in veiligheidskompleks. Terwyl almal in vrees bly het almal dit gemis al wat belangrik is dat hy in vrees geleef het.

En toe sy storie uit kom sy familie geskiedenis. Toe word daar gese maar hy gebruik dit as verskoning terwyl dit nie nie so is nie. Hy is moes n glans persoon n wereld bekende atleet hoogs betalende atleet. Dit was sy verhaal agter die glans en dit was waarskynlik hoekom hy hartseer deel van sy storie weg gehou het van die media oor mense se reaksie. En nie net hy nie ander bekendes ook.

En dit gebeur met gewone mense soos jy en ek wat weet jy van dit of dat. Sonder om te weet dat daai persoon dalk meer weet as wat jy dink. Vanmore se preek het my laat dink hoekom is dit so moeilik om jou hartseer met ander te deel veral vreemdeling.

Oor mense se reakasie oor mense se reaksie. Soos mense wat verbitterd is en wat sal se maar dan weet jy moes hoe kan jy dan nou n persoon wat dalk onskuldig onderseun. Want hulle het sommer besluit die persoon is skuldig.

Ons almal het n storie gelukkige storie hartseer storie. Party dalk erger as ander. Waar laat dit ons om op hou om die persone wat die hartseer stories te veroordeel geld en aansien wie die persoon is en waar die persoon bly maak nie saak nie. Net die storie en waardeur die persone is maak saak. As jy n bekende persone kan kriteseer en sleg maak oor hulle storie kan jy gewone persone ook kriteseer en slegmaak.

Stop dit he empatie en simpatie en dalk sal mense minder bang wees om hulle hartseer storie te deel.

En dalk moet ons op hou om bang te wees. En ons hartseer dele van ons storie te vertel. En so die stigma af te breek.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s