Drosverkragter

Wat dit eers skokkend gemaak het is dat n 6jarige dogtertjie in n gesins reaurant se badkamers verkrag is.

Gelukkig is die verkragter gister lewenslank tronk toe gestuur. Geregtigheid het geseevier. Maar ja die dogtertjie is vir die res van haar lewe geskaad.

En nog baie ander dogtertjies en seuntjies soos sy. Wat nie die selfde media aandag kry of vir wie daar nog nooit geregtigheid was nie.

Niks is wreeder as om te kind seer te maak nie. Dis ook belangrik om te onthou is n siek mens wat verkrag vir al n kind.

En nog belangriker kinderverkragters kom in alle lande voor alle rasse en kulture gebeur dit kry jy sulke siek mense.

Maar vir nou en vir daai dogtertjie het geregtigheid geskied mag hy vrot in die tronk

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s