Somer

Ek is glad nie n winter mens nie ek verkies die somer. Eindelik is ek n reen mens alles is lekkerder as dit reen.

Ek slaap lekkerder ek werk lekkerder. Ja daar is mense wat depred raak as dit reen. Maar my siel dans as dit reen. Dit kan elke dag van jaar reen vir my part

Die ou mense het geglo dis nie somer as dit nie gereen het nie. Dat die reen die kieme dood kom maak. Waar ek vandag hier sit deel ek dit want die sninus het n stewige hou vas op my.

My keel brand my neus brand en loop my ore pyn tot my tande pyn. My oe voel duk of ek die heel aand gehuil het.

Ons het n paar druppels reen gehad net om ons bly te maak. En daarby is dit vrek warm ek het pap nat gesweet wakker geword. Nadat ek aangetrek het weer eens pap nat gesweet.

Niks is so lekker soos voels wat jou wakker sing. Dat dit vroeg lig word. Die groen bome gras en om te kan swem nie. Moet my nie verkeerd verstaan nie ek bly mal oor die somer en sal seker altyd wees.

Maar op die oomblik smag nie net dier en grond na reen nie. Maar my hele liggaan en siel smag na lekker reen sommer vir n paar dae aanmekaar

Ja ons moet net aanhou bid. Glo hoop wens vir reen. Sodat ek net die somer beter kan waardeur

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s