Dankbaar

Om vandag te leef is moeilik veral in Suid-Afrika. Maar ons kla dalk ook miskien te veel. En vergeet om in dankbaarheid te leef.

Ek is dankbaar dat ek n dak oor my kop het. Ons kos op die tafel het. gesond is geen erstige siekte het nie. Dankbaar wees vir familie en n goeie verhouding met my familie.

Dankbaar vir vriende. Dankbaar vir n werk. Dankbaar dat niemand in my lewe vermoor is nie. Dankbaar dat ek kan sien. Dankbaar dat ek 2arms en 2bene het. Dankbaar dat ek kan hoor. Dankbaar dat ek goeie ouers het en gehad het.

Dankbaar vir elke mens wat oor my pad kom vir wat se rede ook. Dankbaar dat ek van kleins af van God en Jesus geleer het. Dankbaar dat ek in Jesus glo.

Ja tussen ons gejaag en probleme wens vir n beter lewe. Vergeet ons hoe baie ons het om voor dankbaar te wees. Die meeste op my lys kan geld nie koop nie.

Ons kan aanhou kla wens vir n beter lewe of dankbaarheid leef

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s