2dekades deel2

Die eerste deel van 2dekades het oor persoonlike en die lesse wat ek geleer het. Die 2de gaan oor gebeure wat in die land en wereld gebeur het die afgelope 20 jaar wat ek nooit sal vergeet nie.

Die jaar 2000 het met n boem gegin en met slegte nuus oor wedstrydknoeiery deur van die. Krieket spelers en veral Hansie Cronje. En toe die skok herkening wat Hansie gemaak het. Maar ek voel nog steeds hy is onregvaardig behandel.

2001 9/11 n Dag wat die wereld nooit sal vergeet nie. Die dat toe terreur n gesig gekry het. Die dag toe miljoene en miljoene mense reg oor die wereld n massa moord gekyk het toe die 2 torrings in mekaar stort. En mijoene onskuldige mense hulle lewe verloor.

2004 S.A swem 4×100 aflos is in die olipiese spele finaal en wen dit wat n ongelooflike oomblik. Roland en Ryk word huishoudelike name. 26 Desember tref n tusami Tialand se einlande

2007 20 Oktober wen die springbokke wat n hoender vleis oomblik.

2011 Tref n tusami japan na n aardbewing dit was hartverskeurend om daai toeneel te sien op tv.

2013 Oscar Pistoruis skiet perongeluk in n tragiese ongeluk Reeva Steenkamp dood. Ek het nog nooit sulke vieslike kommetaar soos met die saak gelees. Of so heksejag gesien nie.

2014 roline struass word mej wereld dit was n troets wow oomblik. Desember micheal schumacher het n skiongeluk wat n skok.

2019 1 Februarie hoerskool drie brugongeluk. Waar in 4 kinders oorlede is alles het vir weke anders gevoel in die dorp maar ook nog nooit die gemeentskap so sien saam staan. Die springbokke wen vir die 3de keer die wereldbeker

Dit was 20jaar van nuusgebeure maar die staan vir my uit. Baie mense vra waar was en gaan nog vra waar was jy toe dit of dat gebeur het.

Ons sal nooit vergeet die goeie en die sleg

Leave a comment